Trending Misterio
iVoox
Descargar app Subir
iVoox Podcast & radio
Descargar app gratis
Die Olielamp Potgooi
EP05 - Die Man se taak in die Huwelik

EP05 - Die Man se taak in die Huwelik 3g3wv

7/12/2024 · 20:43
0
0
Die Olielamp Potgooi

Descripción de EP05 - Die Man se taak in die Huwelik 95s5u

In hierdie episode van Die Olielamp ondersoek ons die Bybelse riglyne vir die rol van die man in die huwelik. Ons bespreek hoe die Skrif ons leer om as man ’n leiersposisie in te neem wat nie oorheers nie, maar gekenmerk word deur diensbaarheid en liefde. Ons praat met Coen Fourie oor hierdie belangrike onderwerp en vra hoe mans prakties hul Godgegewe rol kan uitleef. Ons sluit af met ’n kykie na die volgende episode se tema, waar ons die uitdaging bespreek om ’n man se huwelikspligte met sy verantwoordelikhede in die kerk te versoen. 1o5d1x

Comentarios de EP05 - Die Man se taak in die Huwelik 4g43

Este programa no acepta comentarios anónimos. ¡Regístrate para comentar!
Te recomendamos
Ir a Fe, filosofía y espiritualidad