iVoox Podcast & radio
Descargar app gratis

EP09 - Die Vrou se taak in die Huwelik 711b1p
Descripción de EP09 - Die Vrou se taak in die Huwelik 5j372i
In hierdie episode van Die Olielamp gesels ons met Alike Bijker oor die Bybelse rol van die vrou in die huwelik. In ’n wêreld waar huweliksverhoudings dikwels deur sekulêre idees beïnvloed word, keer ons terug na die Skrif om te verstaan wat God se bedoeling vir die vrou se roeping as vrou en helper is. Ons ondersoek hoe vroue met liefde en respek hul mans kan ondersteun, en hoe onderdanigheid – soos dit in die Bybel beskryf word – ’n Godgegewe seën is, eerder as ’n swaar las. Verder gesels ons oor die uitdaging om balans te vind tussen huweliksverantwoordelikhede, gesin, werk en persoonlike geestelike groei. 3c1h1k
Comentarios de EP09 - Die Vrou se taak in die Huwelik 1v6w53