iVoox Podcast & radio
Descargar app gratis

Voorkoming van winterbrande in plakkerskampe 1v21l
Descripción de Voorkoming van winterbrande in plakkerskampe 6t3365
Brande in informele nedersettings in veral die winter is ‘n ernstige bedreiging. Inwoners gebruik dikwels onveilige maniere om hul plakkershutte te verhit, soos kerse, oop vure en paraffienstowe. Kosmos 94.1 Nuus het Fillipus Sikongo, ‘n seniorstasie-offisier by die brandweer in Windhoek vir wenke gevra om binnenshuise brande te voorkom. 23693
Comentarios de Voorkoming van winterbrande in plakkerskampe 1y2v1u