¡ÚLTIMAS HORAS! Disfruta de 1 año de al 45% de dto ¡Lo quiero!
Audio no disponible. Inténtalo más tarde.

Escucha patrocinada. La radio empezará en pocos segundos...

Radio no disponible. Inténtalo más tarde.

Esta emisión funciona mejor en la App de iVoox, con la última versión de Mac OS, y en navegadores como Chrome y Firefox.

Descripción de - Bosveld Stereo 301w1k

In â??n neutedop ! Ons is â??n Dinamiese radiostasie wat vanaf Ifafi in Hartbeespoort uitsaai. Bosveld Stereo verbind homself daartoe om â??n nie â?? rassige, nie politiese, Afrikaanse-georiënteerde , Christelike-gebaseerde radiostasie te wees. Die idee vir `n eie radiostasie het reeds sowat 8 jaar gelede begin deur Graat Pelser, en vriende. Meer mense met dieselfde droom en ie het by Graat aangesluit, en die moontlikheid om hierdie droom te bewaarheid het meer n waarskynlikheid geword. In 2004, is die artikel 21 maatskappy, Bosveld Stereo, gestig. Stigterslede is Graat Pelzer, Dr. Bert Botha, Gert van Rensburg en ook Andries Bresler.

Rating 2,5 basado en 1 valoración