Descargar APP gratis en APP Store 72434n
Descargar APP gratis en Play Store
In hierdie episode van Die Olielamp ondersoek ons die Bybelse riglyne vir die rol van die man in...
In hierdie episode van Die Olielamp ondersoek ons die Bybelse riglyne vir die rol van die man in die huwelik. Ons bespreek hoe die Skrif ons leer om as man ’n leiersposisie in te neem wat nie oorheers nie, maar gekenmerk word deur diensbaarheid en liefde.
Ons praat met Coen Fourie oor hierdie belangrike onderwerp en vra hoe mans prakties hul Godgegewe rol kan uitleef.
Ons sluit af met ’n kykie na die volgende episode se tema, waar ons die uitdaging bespreek om ’n man se huwelikspligte met sy verantwoordelikhede in die kerk te versoen.